Modulekode | JWG 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Meetkunde en toepassings vir onderwysers: Volume en buite-oppervlakte; veelhoeke en hul eienskappe; analitiese meetkunde; transformasie meetkunde; sirkel meetkunde, bewyse; aksiomatiese stelsels; toepassings en modellering. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | JWG 220 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App